l10n: af: fix review comments

Signed-off-by: Stéfan Driaan Turvey <stefanturvey1912@gmail.com>
maint
Stéfan Driaan Turvey 2026-09-27 11:39:01 +02:00 committed by Jiang Xin
parent 0ce24c2cb2
commit 14a748f852
1 changed files with 48 additions and 69 deletions

117
po/af.po
View File

@ -7,8 +7,8 @@ msgid ""
msgstr ""
"Project-Id-Version: Git\n"
"Report-Msgid-Bugs-To: Git Mailing List <git@vger.kernel.org>\n"
"POT-Creation-Date: 2026-09-27 15:58+0800\n"
"PO-Revision-Date: 2026-07-29 10:15+0200\n"
"POT-Creation-Date: 2026-09-23 23:13+0000\n"
"PO-Revision-Date: 2026-09-27 11:40+0200\n"
"Last-Translator: Stéfan Driaan Turvey <stefanturvey1912@gmail.com>\n"
"Language-Team: Stéfan Driaan Turvey <stefanturvey1912@gmail.com>\n"
"Language: af\n"
@ -697,19 +697,20 @@ msgstr ""

msgid "Merging is not possible because you have unmerged files."
msgstr ""
"Saamsmelt is nie moontlik nie, omdat jy lêers het wat nie saamgesmelt is nie."
"Saamsmelting is nie moontlik nie, omdat jy lêers het wat nie saamgesmelt is "
"nie."

msgid "Pulling is not possible because you have unmerged files."
msgstr ""
"Trek is nie moontlik nie, omdat jy lêers het wat nie saamgesmelt is nie."
msgstr "Jy kan nie trek nie, omdat jy lêers het wat nie saamgesmelt is nie."

msgid "Reverting is not possible because you have unmerged files."
msgstr ""
"Omkeer is nie moontlik nie, omdat jy lêers het wat nie saamgesmelt is nie."
"Omkering is nie moontlik nie, omdat jy lêers het wat nie saamgesmelt is nie."

msgid "Rebasing is not possible because you have unmerged files."
msgstr ""
"Herbaseer is nie moontlik nie, omdat jy lêers het wat nie saamgesmelt is nie."
"Herbasering is nie moontlik nie, omdat jy lêers het wat nie saamgesmelt is "
"nie."

msgid ""
"Fix them up in the work tree, and then use 'git add/rm <file>'\n"
@ -2341,7 +2342,7 @@ msgid "be quiet"
msgstr "wees stil"

msgid "add a Signed-off-by trailer to the commit message"
msgstr "voeg 'n Signed-off-by-sleepreël by die vasleggingsboodskap"
msgstr "voeg 'n Signed-off-by-aanhangsel by die vasleggingsboodskap"

msgid "recode into utf8 (default)"
msgstr "herkodeer na utf8 (verstek)"
@ -2425,7 +2426,7 @@ msgid ""
"The -b/--binary option has been a no-op for long time, and\n"
"it will be removed. Please do not use it anymore."
msgstr ""
"Die -b/opsie --binary doen al lank niks nie, en\n"
"Die opsie -b/--binary doen al lank niks nie, en\n"
"dit sal verwyder word. Moet dit asseblief nie meer gebruik nie."

msgid "failed to read the index"
@ -3380,7 +3381,7 @@ msgstr ""
"\n"
"Wat het jy verwag moes gebeur? (Verwagte gedrag)\n"
"\n"
"Wat het eerder gebeur? (Werklike gedrag)\n"
"Wat het in plaas daarvan gebeur? (Werklike gedrag)\n"
"\n"
"Wat is die verskil tussen wat jy verwag het en wat werklik gebeur het?\n"
"\n"
@ -3401,7 +3402,7 @@ msgid "specify a destination for the bugreport file(s)"
msgstr "spesifiseer 'n bestemming vir die foutverslaglêer(s)"

msgid "specify a strftime format suffix for the filename(s)"
msgstr "spesifiseer 'n strftime-formaatagtervoegsel vir die lêernaam(name)"
msgstr "spesifiseer 'n strftime-formaatagtervoegsel vir die lêernaam(e)"

#, c-format
msgid "unknown argument `%s'"
@ -3894,7 +3895,7 @@ msgstr "Reeds op '%s'\n"

#, c-format
msgid "Switched to and reset branch '%s'\n"
msgstr "Oorgeskakel na tak '%s' en dit teruggestel\n"
msgstr "Oorgeskakel na tak '%s' en dit herstel\n"

#, c-format
msgid "Switched to a new branch '%s'\n"
@ -4321,7 +4322,7 @@ msgstr "Voer ignoreerpatrone in>> "

#, c-format
msgid "WARNING: Cannot find items matched by: %s"
msgstr "WAARSKUWING: Kan nie items vind wat ooreenstem met nie: %s"
msgstr "WAARSKUWING: Kan nie items vind wat hiermee ooreenstem nie: %s"

msgid "Select items to delete"
msgstr "Kies items om uit te vee"
@ -4387,7 +4388,7 @@ msgstr "inligting: Kon nie alternatief vir '%s' byvoeg nie: %s\n"

#, c-format
msgid "failed to stat '%s'"
msgstr "kon nie '%s' lees nie"
msgstr "kon nie stat op '%s' uitvoer nie"

#, c-format
msgid "%s exists and is not a directory"
@ -4965,9 +4966,8 @@ msgstr "kan nie 'n gedeeltelike vaslegging tydens 'n saamsmelting doen nie."
msgid "cannot do a partial commit during a cherry-pick."
msgstr "kan nie 'n gedeeltelike vaslegging tydens 'n kersiepluk doen nie."

#, fuzzy
msgid "cannot do a partial commit during a rebase."
msgstr "kan nie 'n gedeeltelike vaslegging tydens 'n omkering doen nie."
msgstr "kan nie 'n gedeeltelike vaslegging tydens 'n herbasering doen nie."

msgid "cannot read the index"
msgstr "kan nie die indeks lees nie"
@ -5152,9 +5152,8 @@ msgstr "Jy is in die middel van 'n saamsmelting -- kan nie wysig nie."
msgid "You are in the middle of a cherry-pick -- cannot amend."
msgstr "Jy is in die middel van 'n kersiepluk -- kan nie wysig nie."

#, fuzzy
msgid "You are in the middle of a rebase -- cannot amend."
msgstr "Jy is in die middel van 'n omkering -- kan nie wysig nie."
msgstr "Jy is in die middel van 'n herbasering -- kan nie wysig nie."

msgid "--reset-author can be used only with -C, -c or --amend."
msgstr "--reset-author kan slegs met -C, -c of --amend gebruik word."
@ -5228,7 +5227,7 @@ msgid "suppress summary after successful commit"
msgstr "onderdruk opsomming na suksesvolle vaslegging"

msgid "show diff in commit message template"
msgstr "wys verskil in vasleggingsboodskapjabloon"
msgstr "wys verskil in vasleggingsboodskapsjabloon"

msgid "Commit message options"
msgstr "Vasleggingsboodskapopsies"
@ -5287,13 +5286,13 @@ msgid "add a Signed-off-by trailer"
msgstr "voeg 'n Signed-off-by-aanhangsel by"

msgid "use specified template file"
msgstr "gebruik gespesifiseerde jabloonlêer"
msgstr "gebruik gespesifiseerde sjabloonlêer"

msgid "force edit of commit"
msgstr "dwing redigering van vaslegging af"

msgid "include status in commit message template"
msgstr "sluit status in vasleggingsboodskapjabloon in"
msgstr "sluit status in vasleggingsboodskapsjabloon in"

msgid "Commit contents options"
msgstr "Vasleggingsinhoudopsies"
@ -5607,7 +5606,7 @@ msgid "return all values for multi-valued config options"
msgstr "gee alle waardes terug vir meerwaardige konfigurasie-opsies"

msgid "interpret the name as a regular expression"
msgstr "interpreteer die naam as 'n gereelde uitdrukking"
msgstr "interpreteer die naam as 'n reguliere uitdrukking"

msgid "show config with values matching the pattern"
msgstr "wys konfigurasie met waardes wat by die patroon pas"
@ -5693,7 +5692,7 @@ msgid "get all values: key [<value-pattern>]"
msgstr "kry alle waardes: sleutel [<waardepatroon>]"

msgid "get values for regexp: name-regex [<value-pattern>]"
msgstr "kry waardes vir gereelde uitdrukking: naam-regex [<waardepatroon>]"
msgstr "kry waardes vir reguliere uitdrukking: naam-regex [<waardepatroon>]"

msgid "get value specific for the URL: section[.var] URL"
msgstr "kry waarde spesifiek vir die URL: afdeling[.var] URL"
@ -5759,7 +5758,7 @@ msgid ""
" Use a regexp, --add or --replace-all to change %s."
msgstr ""
"kan nie veelvuldige waardes met 'n enkele waarde oorskryf nie\n"
" Gebruik 'n gereelde uitdrukking, --add of --replace-all om %s te "
" Gebruik 'n reguliere uitdrukking, --add of --replace-all om %s te "
"verander."

msgid "print sizes in human readable format"
@ -7085,17 +7084,17 @@ msgid ""
"new format yet. So if you use tools other than Git to access this\n"
"repository it may not be an option to migrate to reftables.\n"
msgstr ""
"U is op 'n hoofletter-onsensitiewe lêerstelsel, en die afgeleë waarvandaan\n"
"u probeer haal, het verwysings wat slegs in hoofletters verskil. Dit is\n"
"onmoontlik om sulke verwysings met die 'files'-agterkant te stoor. U kan\n"
"dit óf aanvaar soos dit is, in welke geval u nie alle afgeleë verwysings\n"
"op skyf sal kan stoor nie. Of u kan alternatiewelik u bewaarplek migreer\n"
"Jy is op 'n hoofletter-onsensitiewe lêerstelsel, en die afgeleë waarvandaan\n"
"jy probeer haal, het verwysings wat slegs in hoofletters verskil. Dit is\n"
"onmoontlik om sulke verwysings met die 'files'-agterkant te stoor. Jy kan\n"
"dit óf aanvaar soos dit is, in welke geval jy nie alle afgeleë verwysings\n"
"op skyf sal kan stoor nie. Of jy kan alternatiewelik jou bewaarplek migreer\n"
"om die 'reftable'-agterkant te gebruik met die volgende opdrag:\n"
"\n"
" git refs migrate --ref-format=reftable\n"
"\n"
"Hou asseblief in gedagte dat nog nie alle implementerings van Git hierdie\n"
"nuwe formaat ondersteun nie. As u dus ander hulpmiddels as Git gebruik om\n"
"nuwe formaat ondersteun nie. As jy dus ander hulpmiddels as Git gebruik om\n"
"toegang tot hierdie bewaarplek te kry, is migrasie na reftables dalk nie 'n "
"opsie nie.\n"

@ -7713,7 +7712,8 @@ msgid ""
"\n"
"%s"
msgstr ""
"Die laaste gc-lopie het die volgende gerapporteer. Korrigeer asseblief die\n"
"Die laaste gc-uitvoering het die volgende gerapporteer. Korrigeer asseblief "
"die\n"
"grondoorsaak en verwyder %s\n"
"Outomatiese opruiming sal nie uitgevoer word totdat die lêer verwyder is "
"nie.\n"
@ -8049,16 +8049,16 @@ msgid "descend at most <n> levels"
msgstr "daal hoogstens <n> vlakke af"

msgid "use extended POSIX regular expressions"
msgstr "gebruik uitgebreide POSIX-gereelde uitdrukkings"
msgstr "gebruik uitgebreide POSIX-reguliere uitdrukkings"

msgid "use basic POSIX regular expressions (default)"
msgstr "gebruik basiese POSIX-gereelde uitdrukkings (verstek)"
msgstr "gebruik basiese POSIX-reguliere uitdrukkings (verstek)"

msgid "interpret patterns as fixed strings"
msgstr "interpreteer patrone as vaste stringe"

msgid "use Perl-compatible regular expressions"
msgstr "gebruik Perl-versoenbare gereelde uitdrukkings"
msgstr "gebruik Perl-versoenbare reguliere uitdrukkings"

msgid "show line numbers"
msgstr "wys reëlnommers"
@ -11855,7 +11855,7 @@ msgid "do not show diffstat of what changed upstream"
msgstr "moenie 'n diffstat van wat stroomop verander het wys nie"

msgid "add a Signed-off-by trailer to each commit"
msgstr "voeg 'n Signed-off-by-sleepreël by elke vaslegging"
msgstr "voeg 'n Signed-off-by-aanhangsel by elke vaslegging"

msgid "make committer date match author date"
msgstr "laat die vasleggerdatum met die outeurdatum ooreenstem"
@ -13470,7 +13470,7 @@ msgid "%s reset is not allowed in a bare repository"
msgstr "%s-terugstelling word nie in 'n kaal bewaarplek toegelaat nie"

msgid "Unstaged changes after reset:"
msgstr "Ongeplaaste wysigings na terugstelling:"
msgstr "Ongeplaasde veranderinge ná herstelling:"

#, c-format
msgid ""
@ -14863,7 +14863,7 @@ msgstr "Submodulepad '%s': herbaseer na '%s'\n"

#, c-format
msgid "Submodule path '%s': merged in '%s'\n"
msgstr "Submodulepad '%s': '%s' ingesmelt\n"
msgstr "Submodulepad '%s': in '%s' saamgesmelt\n"

#, c-format
msgid "Submodule path '%s': '%s %s'\n"
@ -17149,7 +17149,7 @@ msgid "No match"
msgstr "Geen passing nie"

msgid "Invalid regular expression"
msgstr "Ongeldige gereelde uitdrukking"
msgstr "Ongeldige reguliere uitdrukking"

msgid "Invalid collation character"
msgstr "Ongeldige sorteerkarakter"
@ -17158,7 +17158,7 @@ msgid "Invalid character class name"
msgstr "Ongeldige karakterklasnaam"

msgid "Trailing backslash"
msgstr "Agterste trugstreep"
msgstr "Terugskuinsstreep aan die einde"

msgid "Invalid back reference"
msgstr "Ongeldige terugverwysing"
@ -17182,19 +17182,19 @@ msgid "Memory exhausted"
msgstr "Geheue uitgeput"

msgid "Invalid preceding regular expression"
msgstr "Ongeldige voorafgaande gereelde uitdrukking"
msgstr "Ongeldige voorafgaande reguliere uitdrukking"

msgid "Premature end of regular expression"
msgstr "Voortydige einde van gereelde uitdrukking"
msgstr "Voortydige einde van reguliere uitdrukking"

msgid "Regular expression too big"
msgstr "Gereelde uitdrukking te groot"
msgstr "Reguliere uitdrukking te groot"

msgid "Unmatched ) or \\)"
msgstr "Ongepaarde ) of \\)"

msgid "No previous regular expression"
msgstr "Geen vorige gereelde uitdrukking nie"
msgstr "Geen vorige reguliere uitdrukking nie"

msgid "could not send IPC command"
msgstr "kon nie IPC-opdrag stuur nie"
@ -18409,7 +18409,7 @@ msgid "show all changes in the changeset with -S or -G"
msgstr "wys alle veranderinge in die veranderingstel met -S of -G"

msgid "treat <string> in -S as extended POSIX regular expression"
msgstr "behandel <string> in -S as uitgebreide POSIX-gereelde uitdrukking"
msgstr "behandel <string> in -S as uitgebreide POSIX-reguliere uitdrukking"

msgid "control the order in which files appear in the output"
msgstr "beheer die volgorde waarin lêers in die afvoer verskyn"
@ -18945,7 +18945,7 @@ msgid ""
"You can use '!git' in the alias to do this"
msgstr ""
"alias '%s' verander omgewingsveranderlikes.\n"
"U kan '!git' in die alias gebruik om dit te doen"
"Jy kan '!git' in die alias gebruik om dit te doen"

#, c-format
msgid "empty alias for %s"
@ -23674,7 +23674,7 @@ msgid "trailers file is empty"
msgstr "sleepreëllêer is leeg"

msgid "cannot read trailers files"
msgstr "kan nie sleepreëllêers lees nie"
msgstr "kan nie aanhangsellêers lees nie"

msgid "unusable squash-onto"
msgstr "onbruikbare squash-onto"
@ -24752,7 +24752,7 @@ msgstr "onbekende waarde '%s' vir sleutel '%s'"

#, c-format
msgid "empty trailer token in trailer '%.*s'"
msgstr "leë sleepreëlteken in sleepreël '%.*s'"
msgstr "leë aanhangselteken in aanhangsel '%.*s'"

msgid "empty --trailer argument"
msgstr "leë argument --trailer"
@ -25375,7 +25375,7 @@ msgstr "'%s'-lêer bevat nie 'n absolute pad na die werkboomligging nie"

#, c-format
msgid "'%s' is not a .git file, error code %d"
msgstr "'%s' is nie 'n lêer .git nie, foutkode %d"
msgstr "'%s' is nie 'n .git-lêer nie, foutkode %d"

#, c-format
msgid "'%s' does not point back to '%s'"
@ -26351,24 +26351,3 @@ msgstr "Slaan %s met rugsteunagtervoegsel '%s' oor.\n"
#, perl-format
msgid "Do you really want to send %s? [y|N]: "
msgstr "Wil jy %s regtig stuur? [y|N]: "

#~ msgid "The now-empty commit has been dropped -- cannot amend."
#~ msgstr "Die nou leë vaslegging is laat val -- kan nie wysig nie."

#~ msgid "cannot do a partial commit during an am session."
#~ msgstr ""
#~ "kan nie 'n gedeeltelike vaslegging tydens 'n sessie van am doen nie."

#~ msgid ""
#~ "cannot do a partial commit while resolving conflicts during a rebase."
#~ msgstr ""
#~ "kan nie 'n gedeeltelike vaslegging doen terwyl konflikte tydens 'n "
#~ "herbasering opgelos word nie."

#~ msgid "You are in the middle of an am session -- cannot amend."
#~ msgstr "Jy is in die middel van 'n sessie van am -- kan nie wysig nie."

#~ msgid "You are resolving conflicts during a rebase -- cannot amend."
#~ msgstr ""
#~ "Jy is besig om konflikte tydens 'n herbasering op te los -- kan nie wysig "
#~ "nie."